Jana Scheepers
-
Agtjarige Cyntino Malan is sewe dae ná ‘n Wellington-botsing oorlede. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.
-
Paarlse inwoner Morné van der Westhuizen (37) is Woensdagmiddag in ‘n noodlottige motorfietsongeluk op die R45 naby Franschhoek dood.
-
CATA president Siviwe Kiva’s Schedule 6 bail application was postponed after the presiding magistrate fell ill and booked off.
-
Die Paarlse stapper Adam Grobbelaar (70), beter bekend as “Grobbie”, is onlangs tydens ‘n staptog deur die Karoo deur onvoorsiene weerstoestande onkant betrap en moes saam met 19 ander stappers […]
-
Vyf gewapende mans het ‘n gesin op ‘n plaas buite Paarl vasgebind en beroof. Geen arrestasies is gemaak nie.
-
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
-
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
-
Cata taxi president Siviwe Kiva appeared in Paarl on murder charges and remains in custody despite securing bail elsewhere.
-
Die hooggeregshof het ’n Valke-klopjag op ’n beweerde steroïede-laboratorium in Paarl onwettig verklaar en beslagleggings tersyde gestel.
-
Plaisir de Merle se mede-eienaar, Rose Jordaan, verskyn in die Paarl-landdroshof oor beweerde onregmatige uitsettings van plaasbewoners.









