Helena Barnard
-
Heelwat Suid-Afrikaners weet nie dat die Noord-Kaap ’n “see” het nie – nog minder weet hulle dat dié kuslyn ’n ongeslypte diamant is.
-
Met Kersfees slegs ‘n klipgooi ver is die nagenoeg $2,5 biljoen wat glo jaarliks rondom dié feestyd oor die wêreld heen bestee word, besig om van hande te verwissel.
-
Jy het geweet – van die oomblik verby die sonverbleikte kennisgewingsbord, deur die hek die lisensiekantoor se terrein in, dat ‘n sak vol moed en geduld, en ‘n bottel drinkwater en glukose-lekkers, vir die lang wag nodig gaan wees.
-
Jeff DeChesare won the male open title at the 2025 Kimberley Diamond Cup, while Orapong Tongkong took the female open championship.
-
Bly ons in ‘n roetine, snel die tyd in ‘n waas verby. Breek ons uit die roetine is daar meteens nuwe inligting wat ons stukkie vir stukkie verwerk, en elke minuut belééf.








