Dedrey du Randt
-
Griffons jong sterre gekies vir Akademieweek en o.12A spanne – Pereira, Viljoen en Louw verteenwoordig met trots hul skool
-
Truida Kestell 0/12A-Eerste netbalspan is gekroon as wenners by die Vrystaatkampioenskappe in Welkom.”Ons is trots op ons jong kampioene!”
-
Truida Kestell se krieketafrigters is met trots verkies tot sleutelrolle in Vrystaat Jeugkrieket — ’n groot eer vir die skool en spelers.
-
Ruben Saayman, graad 4, wen die SA Greco Stoei Kampioenskappe, verwerf Suid-Afrikaanse kleure en eindig 3e in die presidente-afdeling.
-
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 12 netbalsterre dra die Vrystaat-kleure met trots en inspireer hul gemeenskap met deursettingsvermoë en passie.
-
Sewe Truidjies gekies vir die Vrystaatspanne wat aan die SA Kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.
-
Jan-Phillip du Plessis en Hayden Seider, twee jong stoeiers van Laerskool Naudeville in Welkom, het aan die WAWF Greco-Roman National Championship deelgeneem. Jan-Phillp behaal die derde plek en Hayden die vyfde plek.







