Dedrey du Randt
-
Jordania se o/13A Netbalspan kroonglorie as Vrystaat Kampioene na ’n onoorwonne seisoen – nou wag die SA’s in Middelburg, Mpumalanga.
-
Jordania vier trots drie afrigters en keurders wat Vrystaat krieket erkenning kry – ’n groot prestasie vir die skoolgemeenskap!
-
Merensky se Ansuretha Perold, graad 11, is gekies om Limpopo te verteenwoordig by die Nasionale Ringbalkampioenskappe in Pretoria.
-
Fichardtpark se o.15A netbalspan behaal ’n puik tweede plek by die Motsepe Cup en kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe later vanjaar!
-
Marjulyn Myburgh, Witteberg se hokkie-afrigter, voltooi haar Back-to-Back Comrades Marathon – ’n inspirasie van deursettingsvermoë en trots!
-
“Vyf Gim-netbaldogters is met trots tot kapteins- en onderkapteinsrolle in Wes-Kaapse spanne verkies – ’n bewys van hul talent, toewyding en Gimmie-gees.
-
“Ons onderwysers se toewyding en leierskap bring nasionale erkenning in krieket en atletiek – ’n ware bron van trots vir ons gemeenskap.”
-
Primêre Skool Jordania vier hul derde agtereenvolgende Wesgrow Sportreeks oorwinning en bevestig hul plek as algehele kampioen in laerskoolsport.
-
Hoërskool Fichardtpark blink uit: 16 provinsiale spelers en o.14A-span se 47–21 sege teen Griffons Platteland op Bondedag
-
Me. Kyla Coetzer inspireer jongmense met haar passie vir ruiterkuns en netbal, en dra waardevol by tot die Marais Viljoen‑familie.










