Twee Worcesteriete, Cordiël Witbooi en Aurin Davids, gaan in Finland karaoke sing.
Die tafelharpspeler van Worcester, Doreen Abrahams (72), was ses jaar oud toe haar pa haar op die verhoog staan gemaak het. En dáár het haar liefde vir musiek begin.
By Kaapse Draai, waar kunswerke vanuit Zwelethemba tot Ceres uitgestal word, móét jy ’n draai maak! Dit is die galery vir die “gewone” mense.
Liefhebbers en ondersteuners van Kersfeeskore in die Vallei kan gerus nader staan wanneer ’n groot kompetisie volgende naweek op Worcester gehou word.
Experience the harvest during the heart of autumn with the 9th annual Hands on Harvest Festival from 10 to 12 March in the beautiful Robertson Wine Valley.
Paarl-Wellington se Vollies gaan hul jaarlikse reünie vanjaar in Walvisbaai bywoon.
Watter belewenis om te kon luister na die melodieuse klanke van die Kersfeeskoororkeste by die Kaapse Wynland-Kersfeeskoorkompetisie.
Cause Célèbre, A Biography of Bevil John Rudd, ’n biografie van een van Touwsrivier se bekendste inwoners, is onlangs in die Verenigde Koninkryk uitgegee.
Breedevalleiers wat lief is vir kooroptredes kan gerus nader staan wanneer een van die gebied se bekendste koorkompetisies eersdaags begin. Die jaarlikse kompetisie van die Kaapse Wynland Kersfeeskore-unie begin eerskomende…
Roseline Philander, ID 860318 0229 083, word gesoek in verband met haar sewejarige seun. Hy bevind hom op Wolseley. Roseline bevind haar vermoedelik in die Rawsonville-omgewing.