Kom ontmoet die bekendes wat agter die stuur inskuif op Saterdag 25 Oktober by die Golden Valley Casino in Worcester.
Is jy ‘n bobaas-storieverteller? Klop aan by die Worcester-museum en vertel op Erfenisdag jóú beste storie.
Die kore van Worcester Gimnasium en HTS Drostdy het die gehoor verras met ‘n massa-optrede tydens die skolemusiekfees vandeesweek.
Die gewilde selfoonvideo wat in 2019 op sosiale media soos ‘n veldbrand versprei het en waarin ‘n jong meisie met haar fiets in ‘n rugbypaal in Namibië vasry en die…
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary in McGregor het dié konsert met Suid-Afrika se bekendste simfonie-ensemble gereël.
Die fees vier 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n propvol program vol verskeidenheid.
Montagu-wynkelder het met die Schalk Joubert-trofee vir die Kampioen-produsentekelder weggestap en goed presteer in ander afdelings ook.
This social group focuses on friendship, personal growth and community involvement.
“Musiek vir Almal” is nie net ‘n fees vir die ore nie, maar samel ook fondse in vir Eseltjiesrus, ‘n donkieskuiling in McGregor.