As jy bekend is met terme soos “vannie dal af meisie” of “daai antie soek ’n Ben Ten” is jy sekerlik bekend met die musiek van Early B. Hy sal…
Van Worcester reguit na die Top 4 van kykNET se talentsoekprogram Maak my Famous. Nou is dit in die hande van die Breedevallei om vir Cheswyn Ruiters te stem sodat…
Every time Worcesterites go to the movies at Nu Metro in the Mountain Mill Mall, they can now donate R5 to help save South Africa’s lions.
With more than a week into the school holiday, it is the time of the holidays where parents may need some help on how to keep their kids bus. To…
Everyone must join hands to encourage reconciliation. That was the message at a recent Reconciliation Concert held at the Worcester City Hall.
Worcester Sekondêre Skool (WSS) het die afgelope naweek die produksie Die Roadtrip, met Brendon Daniels en Waldemar Schultz in die hoofrolle, na Kleinteater gebring. ’n Puik voorprogram deur WSS se…
Meer as 50 kunsentoesiaste het verlede Woensdagaand (27 Maart) ’n kunsuitstalling by die Hugo Naudé-museum/Jean Welz-galery bygewoon. Die doel van die uitstalling is om mense van Worcester en omliggende omgewings…
Daniel Njoroge Njuguna says music is the one thing that gives him structure in life and keeps him centred. This Kenyan has been living in Worcester for the past five…
Kikker jou sekslewe op, sê die Worcesterse skrywer van die boek wat Suid-Afrikaners warm onder die lakens gaan kry. Standard het met haar gesels.
“My pen was die enigste maatjie wat ek gehad het om mee te ‘praat’,” vertel Jadrick Pedro-Koopman, wat binnekort sy eerste digbunel vrystel.