Die groot verhoog wink! Sestien gehoorgestremde leerders van die De la Bat-skool vir Dowes in Worcester sal Saterdag (24 Mei) Shakespeare se The Taming of the Shrew by die District Six…
Kom kuier heerlik saam op die gronde van Hoërskool Montana en geniet die vermaak en eetgoed wat dié jaarlikse instelling aan inwoners en besoekers bied.
Montagu se langtafel-ete was weereens ‘n groot sukses met inwoners en besoekers wat op Sondag 27 April heerlik gekuier en gesmul het.
Die jaarlikse Nuyvallei-fees vind op Saterdag 10 Mei plaas op vier bekende landgoedere net buite Worcester. Hierdie gewilde fees vier die wyn- en olyfoes in een van die Wes-Kaap se mees…
Worcester het ‘n bedrywige paasnaweek wat voorlê met die gewilde Nekkies Easter Music Festival wat plaasvind asook die Paasbasaar in die dorp.
Diegene wat die Frieda-karakter in die plaaslike verhoogproduksie Huismoles kan onthou, wat in Augustus op die planke gebring is, kan nog ‘n bederf verwag. Dié karakter en haar boeiende storie-…
MultiChoice, die hoof van DStv, het onlangs ’n verklaring uitgereik wat talle kykers onthuts gelaat het. Standard het gaan uitvind hoe Worcesteriete verkies om TV te kyk.
Die Kings Crusaders ’n geestelike a capella-groep van Worcester wat reeds agt jaar in die Vallei by verskeie geleenthede optree, se nuwe album sien eersdaags die lig.