Die onsekerheid oor die toekoms van die fabriek was vir lank ‘n donker wolk oor die gemeenskap. Die nuus dat dit gaan voortgaan, bring groot verligting.
‘n Gru-botsing vanoggend (23 Mei) op die Robertsonpad buite Worcester het die lewens van ‘n vrou en drie jong kinders geëis. Die ongeluk het ongeveer 06:40 gebeur nadat die vragmotor,…
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Twee transformators sal by die Breedevallei-munispaliteit se kragnetwerk gevoeg word om te verseker dat hierdie nuwe ontwikkeling genoegsame elektrisiteitstoevoer het.
Beleggers moet weet hoekom dit vir hulle voordelig sal wees om hulself hier in die Breedevallei te vestig.