“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Twee transformators sal by die Breedevallei-munispaliteit se kragnetwerk gevoeg word om te verseker dat hierdie nuwe ontwikkeling genoegsame elektrisiteitstoevoer het.
Beleggers moet weet hoekom dit vir hulle voordelig sal wees om hulself hier in die Breedevallei te vestig.
Kom kuier heerlik saam op die gronde van Hoërskool Montana en geniet die vermaak en eetgoed wat dié jaarlikse instelling aan inwoners en besoekers bied.
There is a backlog of thousands of driver’s licence cards following the machine being out of order for three months.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Die DA het ‘n nuwe wetsontwerp in die Parlement voorgestel om te verseker dat mense met gestremdhede oral toegang saam met hul gidshonde of hulpdiere kan kry.