Skole waarsku dat beperkte plek beskikbaar is vir leerders wat volgende jaar gr. R, 1 en 8 gaan wees. Ouers moet vroegtydig aansoek doen.
The WCED encourages communities to keep an eye on schools in their neighbourhoods and immediately report any theft or vandalism.
Die W.P Theys Primêre Skool dra nou die naam van die eerste bruin hoof wat drie dekades lank gewerk het om die skool op te bou.
Met ‘n nuwe afrigter en in nuwe span, slyp Gimmies hulle vir hierdie jaar se rugbyseisoen.
Thousands of late applications are still being processed to place learners at schools, the Western Cape Education Department said this week.
’n Graad 12-leerder van Breërivier Senior Sekondêre Skool in Worcester sê sy is getraumatiseerd nadat ’n onderwyser haar na bewering aan die skouer gegryp en ten aanskoue van ander leerders…
The Top 30 achievers were chosen in Zwelethemba Library’s Reading Competition – they will compete to be crowned champion.
Markus Muller sal die SA Skole-span aanvoer in hul jaarlikse botsing teen SA Skole-A-span by Hoërskool Middelburg vanmiddag.
Harde rugby word tans gespeel met verskeie rugbyweke wat gedurende die wintervakansie plaasvind om jong talent te slyp.