ROBERTSON. – Die gort was verlede week gaar in die Langeberg-munisipaliteit met ontstelde verbruikers wat die afgelope week in lang rye by munisipale kantore gestaan het. Inwoners was verslae nadat…
Herstelwerk aan die sinkgat by die aansluiting van Voortrekkerweg en Reitzstraat in Robertson is voltooi en die verkeer vloei weer normaal. Die sinkgat het op 17 Julie gevorm en die…
The R65 million project aims to improve the living conditions of residents residing in informal settlements.
Die Tulbaghdam sal genoeg water aan die dorp verseker én ontwikkeling in die omgewing ontsluit. Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, het die waterverskaffingsprojek, wat altesaam R113 miljoen beloop…
Die ontwikkeling van die nuwe streekstortingsterrein in Worcester vorder fluks, met dié groot projek wat na verwagting in Julie vanjaar voltooi sal wees en in Januarie volgende jaar in bedryf…
Die voorlopige begroting van die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) is op Dinsdag 25 Maart goedgekeur en inwoners het die geleentheid om tot Vrydag 25 April hierop kommentaar te lewer. Die finale goedkeuring…
Dit is weer tyd om oor munisipale geldsake te praat. Die Langeberg-munisipaliteit het sy voorlopige begroting vir die 2025-’26-boekjaar op 26 Maart voorgelê en inwoners het tot 9 Mei om…