Die polisie in Worcester ondersoek ‘n moordsaak nadat die lyk van ‘n 51-jarige vermiste man van OVD Donderdagoggend (4 Junie) in ‘n oop veld gevind is.
‘n Dubbele tragedie het die Roodewal-gemeenskap in Worcester op Woensdag (15 April) getref toe ‘n man sy vriendin met ‘n skerp voorwerp doodgesteek en homself later opgehang het. Die vermoorde…
Drie jaar ná die moord op Christina Walters, ‘n boervrou van die Ceres-Karoo, is haar drie moordenaars gevonnis nadat hulle ‘n skuld- en pleitooreenkoms met die staat aangegaan het.
Die wrede moord op ‘n inwoner van die Bolandse dorpie Ceres, het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur nadat sy ledemate onder ‘n brug gevind is.
Die skietdood van Jannie Wildskut (40) en sy vriendin, Alvina Robyn (35), albei van De Doorns, het verlede week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. In hierdie tragiese voorval blyk dit dat…
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt.…
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
Misdaadverslaggewer Julian Jansen se nuutste boek ondersoek die tragiese dood van ‘n 16-jarige leerling en die waarskuwingstekens wat geïgnoreer is. In ‘n pragtige plattelandse dorpie het ‘n ondenkbare tragedie ontvou…
Susana de Villiers, 70, staan tereg vir die dood van haar drie kleinkinders in ’n tragiese motorongeluk.