Langebergers is dankbaar vir die reën ná kommer oor damme se lae watervlakke en droë krane. Inwoners van Montagu moes onlangs baie spaarsaming met hul water werk nadat die hooftoevoerpyp…
Raadslede van vier partye in die munisipale raad het uit protes – omdat die vergadering nie soos versoek uitgestel is nie – die vergadering verlaat.
Die onsekerheid oor die toekoms van die fabriek was vir lank ‘n donker wolk oor die gemeenskap. Die nuus dat dit gaan voortgaan, bring groot verligting.
Ná jare se mislukte pogings is die Langeberg-sportraad op 13 Maart uiteindelik amptelik van stapel gestuur, met die raadslid Danie September (gemeenskapsdienste- uitvoerende komitee) wat die historiese momentum gelei het.…