Montagu se langtafel-ete was weereens ‘n groot sukses met inwoners en besoekers wat op Sondag 27 April heerlik gekuier en gesmul het.
Die jaarlikse Nuyvallei-fees vind op Saterdag 10 Mei plaas op vier bekende landgoedere net buite Worcester. Hierdie gewilde fees vier die wyn- en olyfoes in een van die Wes-Kaap se mees…
Op 27 April vier Suid-Afrika Vryheidsdag – ‘n dag wat die einde van die apartheid-era en die begin van ‘n demokratiese bestel in 1994 simboliseer.
Die bekende groente-en-vrugtewinkel in Kleinmond, die Bloubakkie, het sy begin in Worcester gehad.
Gqeberha K9 “Night” has been discharged after recovering from severe injuries sustained while apprehending a suspect. He will remain off duty for three weeks.
The rugby season in South Africa underscores the risks of head injuries. Early detection and accurate diagnosis are critical for effective treatment.