Die groot verhoog wink! Sestien gehoorgestremde leerders van die De la Bat-skool vir Dowes in Worcester sal Saterdag (24 Mei) Shakespeare se The Taming of the Shrew by die District Six…
Die 2025-wyndruifoes word gekenmerk deur uitsonderlike vruggehalte, danksy volgehoue matige en droë toestande wat druiwe van uitstekende balans, geurkonsentrasie en struktuur gelewer het – kenmerkend van vooraanstaande wynproduksie. Daar word…
DIe verdwyning van Joshlin Smith en die talle vrae oor wat van haar geword het, het talle Suid-Afrikaners se harte aangegryp.
Montagu se langtafel-ete was weereens ‘n groot sukses met inwoners en besoekers wat op Sondag 27 April heerlik gekuier en gesmul het.
Die jaarlikse Nuyvallei-fees vind op Saterdag 10 Mei plaas op vier bekende landgoedere net buite Worcester. Hierdie gewilde fees vier die wyn- en olyfoes in een van die Wes-Kaap se mees…