Wêreldkampioen-potspelspelers van De Doorns kon as jong seuns skaars ‘n potspelstok hanteer, nou is hulle wêreldkampioene.
Tragedie tref De Doorns nadat nog ‘n kind ‘n waterdood sterf.
Arrests follow when crowd attempted to steal alcohol from a burning truck, throw stones at police members
A 53-year-old man was found dead in a drain on a farm in De Doorns on Friday morning. The circumstances around his death are under investigation.
Tragedie speel af by matriekafskeid toe veertienjarige leerder onder vragmotor beland
Grandfather (58) from De Doorns sentenced to 25 years for raping 14-year-old granddaughter at Orchard. 5 years suspended after guilty plea.
Die lewe van ‘n tienerseun (15) met groot drome vir sy toekoms, is kortgeknip nadat hy in ‘n dam in die DeDoorns-gebied verdrink het.
Brandbestryders het hul hande vol met twee brande wat tans in die Hexriviervallei naby De Doorns woed, met baie hoë temperature wat sake bemoeilik.
Die skietdood van Jannie Wildskut (40) en sy vriendin, Alvina Robyn (35), albei van De Doorns, het verlede week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. In hierdie tragiese voorval blyk dit dat…
‘n Busbestuurder in De Doorns, wat siek gevoel het, is verlede week inderhaas na die ambulansdienste toe geneem, maar daar was glo niemand nie. Die man is oorlede terwyl hy om…