Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die…
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt.…
Die Bolandse berge is bedek met ‘n dun lagie van die eerste wintersneeu wat Sondagoggend (8 Junie) wyd – van die Paarl tot Worcester – gesien kon word. Dit volg…
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Die Wes-Kaap beleef ‘n volgehoue brandseisoen met 32 187 ha grond wat van Oktober 2024 tot einde Februarie 2025 afgebrand het. Die CapeNature- bestuurde reservate is die swaarste getref, met byna…