Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Sporting Stars hou prysuitdeling
Die Sporting Stars FC-sokkerspanne het hul jaarlikse prysuitdeling Saterdag (19 November) in die Cumberland-hotel gehou, waar spelers, beamptes en ondersteuners wat in hul onderskeie velde uitgeblink het, vereer is.
-
Geluk nie aan Hope se kant
Op Saterdag 19 November het View Of Hope die voorloper in sy afdeling in sy agterplaas, Khyamandi, Stellenbosch, gaan aandurf.
-
Vuiste klap ten bate van outisme-sorgsentrum
Plaaslike boksers het Saterdag 19 November hul staal in die bokskryt tydens die Worcester-bokstoernooi by die Maranatha kerk in Worcester gewys.
-
-
Primrose in halfeindronde
Primrose RVK het die afgelope Saterdag (19 November) die Golden Eagles-rugbyspan van Villiersdorp 34-12 in die Esselenpark-stadion in Worcester kafgedraf.
-
Brandvlei CC looses
Worcester Cricket Club outstaged the team of Brandvlei in all aspects on the cricket pitch on Saturday (19 November) when its team won with 96 runs in 15.2 overs.
-
Villagers hou jaarvergadering
Lede van die Villagers RVK-rugbyklub word uitgenooi na vandag (Donderdag 24 November) se jaarvergadering, wat om 19:00 by die Calvary kerk in Hexpark, Worcester, sal plaasvind.
-
-
Sterk wind bemoeilik hengelaars se laaste dag
Brandvlei-hengelklub het Saterdag (12 November) die laaste kompetisie van die jaar in die Brandvleidam gehou, waar ’n sterk noordwestewind dié dag bemoeilik het. Die kompetisie is juis weens die wind…
-
Walk in memory of Madiba
The Mandela Walk To Freedom event will take place on 11 February 2023 at Drakenstein Correctional Facility outside Paarl.







