Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Clovers stap weg as die wenners
Die eindronde van die vlakkiekriekettoernooi is op 18 Desember tussen die Clovers en die Unknown-vlakkiekrieketspanne beslis.
-
-
-
-
Vlakkiekrieketspanne veg in halfeind
Sondag (11 Desember) het vlakkiekrieket in Worcester groot opskudding veroorsaak. Dis nou toe die halfeindronde van die Breedevallei Gemeenskapskrieketassosiasie (BVGKA) plaasgevind het in ’n toernooi wat bekendstaan as “Jou kind…
-
-
Pa’s en seuns kraai koning
Wesley Soldaat wat as Soldaat en Seun aan duiwewedvlugte vir die Worcester Racing Pigeon Club (WRPC) in vanjaar se wedvlug-kompetisies deelgeneem het, is by sy klub se prysuitdeling as algehele…
-
Young Hamiltons vereer sy bestes
Young Hamiltons het verlede Vrydagaand sy prestige gala-aand gehou waar sy spelers vir hul harde werk die afgelope seisoen vereer is.
-
Worcester crushes Hexvallei
Worcester Cricket Club played against Hexvallei Cricket Club this past weekend (3 December) and won the match by 144 runs, securing themselves the Cape Winelands North First Division 50 Over…
-
Alberts sit Warriors ore aan
Die Alberts RFK van Worcester het Saterdag in die eerste van drie eindstryde in Bolandstadion in Wellington die Young Warriors van die Paarl in die gemeenskapskild-eindstryd 15-0 geklop nadat hy…










