Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Witzenberg-netbal vereer beste spelers
Die Witzenberg-subdistrik se netbalvereniging het hul jaarlikse prysuitdelingsdinee Saterdag 26 November in ’n stampvol Bella Vista-gemeenskapsaal gehou.
-
Johayne skitter op atletiekbaan
Johayne Vorster (15), ’n gr. 9-leerling aan die Worcester Senior Sekondêre Skool (WSS), is ’n ywerige atleet wat sedert 2020 doelgerig aan sy atletiekloopbaan bou.
-
-
-
Worcester United se vroue steeds nie uit
Die Worcester United-vrouekrieketspan het Sondag (27 November) hul onoorwonne rekord op Boland-park in Worcester voortgesit toe hulle die wedstryd teen Robertson gewen het.
-
-
-
-
Victorians maak skoonskip
Die krieketspanne Worcester Victorians en Wolseley het mekaar die afgelope naweek die stryd aangesê.
-
Naweekfees van klubrugby
Op Saterdag 26 November vind ’n reuse-fees van rugby plaas wanneer die Boland-klubrugby-halfeindstryde van die drie kompetisies, naamlik Top-12, Top- 14 en Top-18, plaasvind.









