Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Primrose klop Greyton nét
Primrose RVK van Worcester het die afgelope Saterdag (29 Oktober) Greyton RVK net-net 26-25 in Esselenpark-stadion geklop.
-
Primrose stoomroller oor Young Warriors
Die Primrose-rugbyspan was Saterdag (22 Oktober) in ’n verwoestende bui toe hulle die Young Warriors van Montagu 50-10 in die Top-18 van die Boland-kampioenskap gewen het.
-
Rampspoedige begin vir die Wolseley-krieketklub
Die Wolseley-krieketklub, wat staatgemaak het op ’n goeie afskop van die 2022- en 2023-seisoen, het ’n rampspoedige begin in die promosieliga van Krieket Boland gehad.
-
Stars top Winelands league
On 23 October the Sporting Stars FC soccer team of the Breede Valley faced Glen Eagles of Stellenbosch in the final SAFA Cape Winelands Women’s Regional League (WRL) match of…
-
Hope, Malaga trek gelyk
Die sokkerklub View of Hope het Saterdag (21 Oktober) sy MRL-aspirasies op ’n bevredigende noot afgeskop toe hy kragte teen die sokkerklub FC Malaga gemeet het.
-
Indoor cricket’s Spring Cup success
On 20 October Worcester’s cricket academy’s indoor cricket teams took part in the finals of the A3 League as well as their first-ever business league.
-
-
-
Krieket-akademie kry nog ’n span
Rising Eagles, ’n junior krieketakademie in Worcester, wat saamgestel is uit verskillende skole in die omgewing, het met die toevoeging van ’n o.11-span uitgebrei.
-
Primrose bevorder
Primrose-RVK, wat meer as ’n dekade nie meer aktief was nie, het geskiedenis gemaak deur in sy eerste jaar terug in die liga na ’n hoër liga bevorder te word.







