Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Doring met skoolwerk én rugby
Steyn Olivier was nie net een van Worcester Gimnasium se ster-rugbyspelers nie, maar boonop een van die skool se slimkoppe ook.
-
Veelsydige topmatrikulant van Tulbagh se kop staan regte toe
Jeneveve Alkaster, Hoërskool Tulbagh se veelsydige topmatrikulant van 2015, is op pad universiteit toe om regte te studeer.
-
Topleerder van Hexvallei styg bo omstandighede uit
“Jessica Michaels het weereens bewys dat jy bo jou omstandighede kan uitstyg,” sê ’n trotse skoolhoof, Arnold Mei. Jessica, verlede jaar se topleerder van Hexvallei Sekondêr, het gr. 12 met ’n B-gemiddelde geslaag al moes sy as plaaskind baie uitdagi
-
Top matric achievers honoured
The Cape Winelands District Municipality (CWDM), in partnership with the provincial education department, hosted its fourth annual top achievers ceremony in Paarl on 14 January.
-
Sussie se dood laat Lian voluit leef
Lian Bond van HTS Drostdy het verlede jaar in sy rekordeksamen sy sussie verloor. Tog het hy deurgedruk en sy skool trots gemaak met sy finale punte.
-
Kinders gaan langer in die klas wees
Plaaslike skole sal vanjaar minstens 170 van die 199 skooldae aan klasgee moet wy.
-
Breedevallei spog met 87,6%-slaagsyfer
Hoërskool Breërivier, Worcester Sekondêr, De Kruine Sekondêr van Touwsrivier, Hoërskool Goudini van Rawsonville en Van Cutsem Gekombineerde Skool van De Doorns – ’n lang lys skole wat met indrukwekkende verbeterings in hul matriekslaagsyfer spog.









