Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Krieketspanne meet kragte
Die Breedevallei o. 11- en 13-krieketspanne het vanaf Maandag 7 tot Vrydag 11 Desember aan die Feedem Pitseng-kriekettoernooi in Worcester deelgeneem.
-
Sportster net so veelsydig soos held AB de Villiers
Haar gunsteling sportster is AB de Villiers, wat nie moeilik is om te glo nie, want as jy na haar spel kyk is dit soortgelyk aan die van dié krieket legende.
-
Skool sal hoof se passie en omgee mis
Na 19 jaar as skoolhoof van die Hoërskool Montana het Gerhard Biesenbach besluit om die tuig neer te lê en die onderwys vaarwel te roep.
-
Lise-Mari tree op in radiodrama
Lise-Mari van Wyk, ’n gr. 9-leerder by Pionierskool, het op 17 November by die RSG-kunstefees haar debuut as stemkunstenaar gemaak.
-
Ma trots op hoofseun
Hoërskool Montana het op 21 Oktober vir Alistair Januarie (18) aangewys as hul hoofseun vir 2016.
-
Terug skool toe sodat sy verpleging kan studeer
Wanneer sy die afgelope jaar in die gange van Hoërskool Montana in haar gewone klere en met los hare gestap het, het van die leerders onbewustelik gegroet: “Hallo, juffrou!”.
-
RK Primêr hou sportdag
Saterdag 7 November was ’n dag gevul met sport met die doel om geld vir RK Primêr in te samel.
-
Skool blink provinsiaal en nasionaal uit
Hexvallei Sekondêr op De Doorns het vanjaar ’n besondere jaar agter die rug. Dié skool het verskeie titels verower en op nasionale asook provinsiale vlak uitgeblink.
-
RSG-brekfiskok by Gimnasium
Adelie (Ludik) Uys, bekend vir haar insette op RSG in die program Brêkfis met Derrich elke Saterdagoggend om 07:30, gaan op Worcester kom kuier.








