• Loopbaanskou vir skole gehou

    Die jaarlikse loopbaanuitstalling wat gereël word deur die skoolsielkundiges van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik (WKOD) en die Kaapse Loopbaanuitstallersvereniging (KLUV) vind vanjaar plaas op Dinsdag 23 Februarie van 18:30 tot 20:00 vir die publi

  • ‘Ek leef elke dag voluit,want ’n mens het net een lewe’

    ‘Ek leef elke dag voluit,want ’n mens het net een lewe’

    Met die eerste oogopslag lyk Charn Visagie, gr. 10-leerder by Hoërskool Goudini, soos enige ander skoolmeisie – tot jy vasstel sy het ’n kongenitale hartdefek.

    2 min read
  • ‘Vaselinetjie’-akteurs gesoek

    Aspirant-aktrises kan nader staan om ’n oudisie te doen vir die hoofrol in die fliek Vaselinetjie. Die voorvervaardiging van die rolprent, gegrond op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugboek met dieselfde naam, is tans in volle swang.

  • Enrol now for 2017 school year

    Enrolment for the 2017 should be done by 11 March this year to minimise disruptions in teaching time at the beginning of the next school year.

  • Gimmies gee toon aan op rekenaars en tablette

    Gimmies gee toon aan op rekenaars en tablette

    ’n Toonaangewende hoërskool op Worcester is sover bekend die eerste skool in die Breedevallei wat van vanjaar af van elektroniese leer (e-leer) gebruik maak om aan leerders ’n interaktiewe, digitale leerervaring te bied.

    4 min read
  • Vyfde geslag van die Jordaans meld aan by Hoërskool Goudini

    Vyfde geslag van die Jordaans meld aan by Hoërskool Goudini

    Die Jordaans op Rawsonville is so sinoniem met dié dorp soos die wynplase in die omgewing. Behalwe dat die Jordaans bekend is vir hul boerdery, spog die familie nou met vyf geslagte van Jordaans wat by Hoërskool Goudini op Rawsonville…

    1 min read
  • Hexvallei Hoër vereer vir matrieks wat vir B-grade kan gaan leer

    Hexvallei Hoër vereer vir matrieks wat vir B-grade kan gaan leer

    Hoërskool Hexvallei in De Doorns het ’n besonderse toekenning ontvang by die Wes-Kaapse onderwysdepartement se jaarlikse NSS-merietetoekennings by Leeuwenhof, die premierswoning, in Kaapstad.

  • Kinderversorgingsoord kry nuwe hoof

    Kinderversorgingsoord kry nuwe hoof

    Juliana Galant is aangestel as die nuwe hoof van Tulbagh Kinderversorgingsoord – slegs die tweede hoof in die versorgingsoord se bestaan, nadat Anwynn Orffer ná 26 jaar afgetree het.

    2 min read
  • Pionierskool trots op Sakati

    Pionierskool trots op Sakati

    Daniel Dimitri Sakati was nie net een van die Pionierskool se topleerlinge nie. Hy is ook vir sy harde werk beloon met ’n toekenning by die Wes-Kaapse departement van onderwys se Nasionale Senior Sertifikaattoekennings.

    2 min read
  • Nicola spog met sewe A’s

    Nicola spog met sewe A’s

    “Ek is baie trots op myself, maar eerder meer verlig dat alles oor en verby is.” So het Nicola Jansen van Vuuren laggend gesê oor haar uitmuntende matriekuitslae.

    2 min read

Gift this article