Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Junior raad ‘vermag baie’
Die junior stadsraad wat in 2007 begin is en nou in sy negende bestaansjaar is, het Maandag 16 Mei by Worcester Gimnasium sy raadslede vir die nuwe termyn ingehuldig.
-
Worcester Primêr onoorwonne in Kimberley
Worcester Primêre Skool (WPS) se o.13A-rugbyspan het pas teruggekeer van ’n kragtoer in Kimberley, waar hulle een van net drie onoorwonne spanne in die Wildeklawer Skolerugby- en netbaltoernooi was.
-
Jeugoptog, sportdag ’n sukses
Die Neo Lea-jeugleierskapontwikkelingsprogram se optog teen misdaad en boeresportdag word beskou as ’n dawerende sukses.
-
Opwindende rugby
Die Besigheid teen Misdaad-wedstryde sorg vir opwindende rugby en die stryd tussen Worcester Senior Sekondêr (WSS) en Hexvallei Sekondêr op 20 April was geen uitsondering nie.
-
Jeug wil Worcester ’n beter plek maak
’n Jeugleierskapontwikkelingsprogram wat in Januarie op die been gebring is, is reeds besig om vrugte af te werp.
-
Nuwe eenheid vir outistiese leerders
Raak bewus van ander om jou wat anders is, en dat daar vir elkeen ’n plekkie onder die son is. Dít is die boodskap wat die Langerugskool in Outismebewustheidsmaand (April) wil oordra.
-
Krieket uit die boonste rakke
Worcester Primêre Skool (WPS) se onder 11A-span het hulle krieketseisoen op ’n hoogtepunt afgesluit toe dié spannetjie Laerskool Worcester-Oos Woensdag 24 Februarie met 149 lopies verslaan het.
-
Gimnasium troef De Kuilen op krieketveld
Worcester Gimnasium het met sy jaarlikse interskole teen Hoërskool De Kuilen sy stempel afgedruk op die krieketveld. Al vier die Gim-spanne het gewen en weggestap met die trofeë.
-
Raak só betrokke by Steinthal Kinderhuis
’n Winkelsentrum-uitstappie wat deur ’n Witzenbergse kinderhuis gereël is, het daartoe gelei dat die bemarkingsbestuurder van dié winkelsentrum sedert begin vanjaar ’n grootskaalse insameling vir die kinderhuis van stapel gestuur het.









