Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
‘Goal and focus are key’ Z disabled matric achiever
Tawanda Mutasa, despite being visually impaired has overcome his disability and was honoured by the Premier of the Western Cape, Helen Zille.
-
Veelsydige ‘Shrek’ spog met A’s
Baie Worcesteriete sal hom onthou as die nimlike Shrek in Gimmies se verhoogproduksie met dieselfde naam.
-
Worcester Gimnasium is trots op sy slimkoppe
Worcester Gimnasium het nie minder nie as 32 matrieks wat A-gemiddeldes in verlede jaar se eindeksamen behaal het.
-
HTS Drostdy spog met 100%-matriekslaagsyfer
HTS Drostdy spog met ’n 2016-matriekslaagsyfer van 100%.
-
Breede River matrics get outstanding results
Matriculants from Breede River have once again achieved outstanding results during the 2016 examinations.
-
Nege slimkoppe van Montana het gemiddelde A-simbole
Altesaam 100 uit Hoërskool Montana se 108 matrieks van 2016 het hoër as ’n gemiddeld van 50% behaal en nege slimkoppe het gemiddelde A-simbole gekry.
-
Why not consider ‘private universities’ when the public ones are full?
Not being able to get into a public university need not be the end of the road for matriculants with dreams of earning a degree.
-
Geliefde onnie se leerlinge kry A’s
“Ek is so trots op my kinders. Ek was in ongeloof, ek het gehuil en die Here geprys.”.
-
Verrassing vir tennisspelers
‘n Baie groot verrassing het Laerskool Koo se tennisspelers getref. Die leerlinge, veral dié wat glad nie ’n raket het nie, het rakette, balle en sweetbandjies by die maatskappy Neopak gekry. Neopak is ’n bekende kartonvervaardigers wat diens lewer b
-
Hoërskool Waveren blink uit in Conquesta-olimpiade
Die Conquesta-olimpiade en juffrou Maureen Demas het al sinoniem geword by die Hoërskool Waveren op Tulbagh.









