Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Raadslid wys hy gee om vir gemeenskap
Sammy Goedeman, die wyksraadslid vir Breedevallei-munisipaliteit se wyk 19, het hande gevat met Standard se lees-en-leer-projek deur koerante te skenk aan skole in en om Rawsonville.
-
-
Multisensoriese tuin vir Worcester
Die Pionierkool vir Siggestremdes en die Hoërskool Branckenfell gaan saamspan om ’n multisensoriese tuin op Worcester tot stand te bring.
-
Haar skooltaak lei tot liefdestaak
’n Graad 11-leerder van die Hoërskool Montana is besig om haar merk in die gemeenskap te maak.
-
Montie op pad na Kenia
’n Leerder van die Hoërskool Montana het gekwalifiseer vir die wêreldjeugatletiekkampioenskap wat later vanjaar in Kenia gehou word.
-
Montana-leerders verken kultuurskatte in Europa
Sestien leerders van Hoërskool Montana het op ’n kulturele toer na Europa gedurende die afgelope vakansie gegaan. Die toergroep is vergesel deur Brandt du Plessis en Elsa van Zyl.
-
Erratum
Standard het in sy uitgawe van 9 Maart verkeerdelik by die foto op bl. 6, “Hardloop dat dit kletter”, berig dat die sportdag deur Laetitia-dagsorg aangebied is. Die geleentheid is deur Charles en Catherine Scheepers gehou.
-
Hoërskool Montagu se leisels in nuwe hande
Die Hoërskool Montagu se leisels is in nuwe hande na Tertius Prins onlangs as nuwe hoof van dié skool aangewys is.
-
-
Jaeden ready for SA Championships
A young Grade 6 learner from Worcester Primary School represented his school at the South African Junior Chess Championships and he scored an excellent 5.5 out of 7.




