Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Onderwysers leer wiskunde kan pret wees
Altesaam 350 onderwysers is onlangs aan kreatiewe en vernuwende maniere om wiskunde te onderrig by die dag lange Woeker met Wiskunde-konferensie blootgestel.
-
Scherpenheuwel blom oor nuwe klaskamer
Die Scherpenheuwel Primêre Skool pronk met ’n nuwe klaskamer.
-
Skool presteer by dramafees
Worcester Sekondêr het in Augustus aan die jaarlikse dramafees by Kunstekaap deelgeneem. Leerders van die skool neem jaarliks aan dié fees deel.
-
Laaste dag vir US bystand-aansoeke
Alle voornemende en huidige studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het tot Donderdag 31 Augustus tyd om aansoek te doen vir finansiële bystand van die Universiteit. Bel 021 808 9111 of e-pos info@sun.ac.za, of skakel met ’n studentadviseur a
-
Skrywer prikkel nuuskierigheid
Die bekroonde kinderboekskrywer Fanie Viljoen het verlede Donderdag besoek afgelê by die Langerugskool vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes.
-
Agricultural Career Expo 2017 in Ceres
Witzenberg Partners in Agri Land Solutions (PALS), in partnership with Western Cape Department Agriculture, Witzenberg Municipality and Cape Winelands District Municipality are inviting all high school learners from Grade 9 to 12, as well as unemploy
-
Musiekleerling spog met goeie prestasie
Hestie de Villiers, ’n musiekleerling van Marietjie Murray Musiek op Rawsonville, het die besondere prestasie bereik om 100% in die afgelope jaar se Unisa graad 3-musiekteorie-eksamen te behaal. Nie alleen sal die 12-jarige se naam op Unisa se ererol
-
Matrilukante praat met mekaar vir Mandeladag
As bydrae tot Mandeladag het die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) op Vrydag 28 Julie 2017 by Artscape 35 matrikulante van verskillende skole byeengebring.
-
Hokkieseuns wys hulle slag by internasionale toernooi
Worcester Gimnasium se eerste seunshokkiespan het aan die Spur International Brothers-toernooi deelgeneem.
-
Help your children to do their best
Parents and guardians can, and should, help their young children develop good study habits from an early age, to help them achieve academic excellence throughout their school years and beyond, an education expert says.



