Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Verrassing vir Glen Heatlie
Glen Heatlie Primêr, ’n skool buite Worcester, het ’n aangename verrassing ervaar toe hulle Vrydagoggend ’n skenking van ’n maatskappy ontvang het.
-
Jonk en oud lees lekker aan rugbyklub-geborgde Standard
De Doorns United Rugby Voetbalklub, in samewerking met Nedbank op De Doorns, het verlede week altesaam 1 000 borgkoerante as deel van Standard se lees-en-leerprojek by vyf laerskole en die plaaslike klub vir bejaardes, Klub 60, uitgedeel.
-
Musiekleerders pronk in Unisa-eksamens
Altesaam elf leerders van Worcester Gimnasium het almal goed gevaar in hul Unisa-musiekeksamen.
-
De Kruine wen Amazing Race ‘17
De Kruine Sekondêr het onlangs gedurende die derde Worcester Amazing Race gewys dat hulle ’n gedugte span atlete het.
-
Leerders opgewonde oor winterskool
Leerders van vyf laerskole buite Worcester wat aan die Stellenbosch Universiteit Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) se skoolvakansieprogram deelneem, is opgewonde om deel te wees van ’n week van leer en onderrig.
-
Aftrede net ’n volgende fase in die lewe
Worcester-Noord Primêre Skool (WNPS) se adjunkhoof en natuurwetenskap-onderwyser, Gerhard Booysen, tree na 35 jaar by dié skool af. Op Vrydag 30 Junie, gaan hy vir oulaas sy klas se deur agter hom toetrek, maar rus gaan hy beslis nie.
-
Nuwe hoof vir Esselenpark
Om skool te gee is nie vir sissies nie en al gaan dit ’n uitdaging wees, is dit een wat Esselenpark Primêr se nuwe skoolhoof slaggereed is om aan te pak.
-
Skool smee bande met Amerikaners
’n Besondere eer het die Orchard Primêre Skool buite Worcester te beurt geval toe besoekers al die pad van Amerika ’n draai by hulle gemaak het.
-
Nuwe kleuterskool
Die Charles en Catherine Scheepers Educare Centre het onlangs hul deure vir die eerste keer geopen.
-
Oudleerders motiveer matrikulante
’n Spesiale inisiatief om matrieks te motiveer is by die Hoërskool Breërivier op Worcester gehou.








