Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Read the latest print edition of Standard here
Read the latest edition of the Standard here and stay up to date with what’s happening in your community
-
LM: Koalisie verbrokkel
Die Langeberg-munisipaliteit het op ’n deurslaggewende raadsvergadering op 12 Julie in Robertson ’n beduidende politieke verskuiwing ervaar.
-
‘My lewe is ’n wonderwerk’
WORCESTER – Oral waar sy gegaan het, het die doodsengel haar soos ’n skaduwee gevolg. Toe is sy deur die dood in die gesig gestaar toe limfoomkanker by haar gediagnoseer is.
-
Man vas oor daggaplante
Die teen-bende-eenheid verbonde aan die Worcester-polisie het verlede week beslag gelê op ’n groot hoeveelheid daggaplante en heelwat toerusting vir die kweek en verwerk van dagga by ’n huis in Rouxpark.
-
-
-
-
Kampgroep vlug voor stygende water
WORCESTER – Swaar reënneerslae in die Breederivier-gebied die afgelope naweek – weer ’n keer – het ’n groep hondeliefhebbers se kampeeruitstappie kortgeknip toe stygende water hul veiligheid bedreig het.
-
-
Poësie en intimiteit by McGregor-fees
In die lig van die huidige ekonomiese klimaat en die feit dat die aansoek deur McGregor se Poësiefees-komitee om finansiering by die Nasionale Kunsteraad weens ’n tegniese fout van die hand gewys is, gaan die gewone fees vanjaar nie plaasvind…









