Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wynland sê nee vir Nersa
Die burgemeester van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, dr. Elna von Schlicht, het ’n kragtige beswaar ingedien teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se onlangse goedkeuring van ’n aansienlike verhoging in elektrisitei
-
-
-
-
-
Dialise-eenheid kry noodwater toe pyp bars
Dialisedienste by die B. Braun Avitum Renal-sorgsentrum in Worcester moes verlede Woensdag (7 Augustus) vir ure opgeskort word nadat ’n munisipale waterpyp die vorige aand reeds gebars het.
-
Koekies gesteel voor wa brand
’n Man van Bonnievale het ’n groot verlies gely nadat by sy vragmotor ingebreek en dit aan die brand gesteek is.
-
Bekroonde koor kom Worcester toe
Die bekroonde Palissander-kamerkoor tree op 25 Augustus by Bosjes-kapèl buite Worcester op in ’n pragkonsert ten bate van die Worcester Skool vir Siggestremdes.
-
Drie vas oor kabels, dwelms
LAINGSBURG – Drie mans van onderskeidelik 22, 25 en 29 jaar is op Donderdag 15 Augustus deur die Laingsburg-polisie in hegtenis geneem op aanklag van die besit van vermoedelik gesteelde eiendom en handel in dwelms.
-
Grayton loop ver op ‘nuwe bene’
Ná ’n lang proses het Grayton Rhode (9) uiteindelik nuwe “bene” ontvang.






