Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ashton se Tiger Brands inlegfabriek kry nuwe base
Die onsekerheid oor die toekoms van die fabriek was vir lank ‘n donker wolk oor die gemeenskap. Die nuus dat dit gaan voortgaan, bring groot verligting.
-
Dodelike vroegoggend-botsing buite Worcester eis vier lewens
‘n Gru-botsing vanoggend (23 Mei) op die Robertsonpad buite Worcester het die lewens van ‘n vrou en drie jong kinders geëis. Die ongeluk het ongeveer 06:40 gebeur nadat die vragmotor, […]
-
Cornal Hendricks: Só lyk roudiens, begrafnisreëlings
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is […]
-
Kragplanne vir Transhex-huise vorder fluks met nuwe transformator
Twee transformators sal by die Breedevallei-munispaliteit se kragnetwerk gevoeg word om te verseker dat hierdie nuwe ontwikkeling genoegsame elektrisiteitstoevoer het.
-
Goeie druiwe sorg weer vir goeie wyne vanjaar
Die 2025-wyndruifoes word gekenmerk deur uitsonderlike vruggehalte, danksy volgehoue matige en droë toestande wat druiwe van uitstekende balans, geurkonsentrasie en struktuur gelewer het – kenmerkend van vooraanstaande wynproduksie. Daar word […]
-
Só wil Breedevallei-munisipaliteit beleggers lok om hier te belê
Beleggers moet weet hoekom dit vir hulle voordelig sal wees om hulself hier in die Breedevallei te vestig.










