Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Tronk toe’ om fondse vir sentrum vir gestremdes in te samel
“Kan jy my help met borggeld? Ek is in die tronk!” Inwoners en sakelui het hierdie oproep verlede week gemaak as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek.
-
Dowe-akteurs van De la Batskool gee nuwe lewe aan Shakespeare
Die groot verhoog wink! Sestien gehoorgestremde leerders van die De la Bat-skool vir Dowes in Worcester sal Saterdag (24 Mei) Shakespeare se The Taming of the Shrew by die District Six […]
-
Agri Wes-Kaap kondig hul finaliste aan vir Jong Boer van die Jaar 2025
Agri Wes-Kaap het sopas die agt finaliste vir die 2025 Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie aan gekondig – ‘n toekenning wat uitnemendheid, leierskap en volgehoue toewyding in die […]
-
‘Agri’s Got Talent’: Vier stemme en stories van Suid-Afrika
Agri’s Got Talent (AGT) is terug vir die 12de seisoen – en inskrywings is nou amptelik oop! As jy in die vrugte-, wyn- of sitrusbedryf werk en ‘n passie vir […]









