Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kragplanne vir Transhex-huise vorder fluks met nuwe transformator
Twee transformators sal by die Breedevallei-munispaliteit se kragnetwerk gevoeg word om te verseker dat hierdie nuwe ontwikkeling genoegsame elektrisiteitstoevoer het.
-
Goeie druiwe sorg weer vir goeie wyne vanjaar
Die 2025-wyndruifoes word gekenmerk deur uitsonderlike vruggehalte, danksy volgehoue matige en droë toestande wat druiwe van uitstekende balans, geurkonsentrasie en struktuur gelewer het – kenmerkend van vooraanstaande wynproduksie. Daar word […]
-
Só wil Breedevallei-munisipaliteit beleggers lok om hier te belê
Beleggers moet weet hoekom dit vir hulle voordelig sal wees om hulself hier in die Breedevallei te vestig.
-
Winelands Autumn Expo is einde Mei weer terug in die vallei
Kom kuier heerlik saam op die gronde van Hoërskool Montana en geniet die vermaak en eetgoed wat dié jaarlikse instelling aan inwoners en besoekers bied.
-
Driving license card printer on-line again with backlogs of thousands of cards
There is a backlog of thousands of driver’s licence cards following the machine being out of order for three months.










