Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tulbaghdam in munisipale hande
Die Tulbaghdam sal genoeg water aan die dorp verseker én ontwikkeling in die omgewing ontsluit. Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, het die waterverskaffingsprojek, wat altesaam R113 miljoen beloop […]
-
Liggaam van jong vrou gevind dae ná sy deur rivier meegesleur word
Die groot soektog na ‘n jong vrou wat Saterdag (7 Junie) in ‘n rivier in Slanghoek beland het, is afgelas nadat haar liggaam Maandagmiddag (9 Junie) gevind is. Die vrou […]
-
RESENSIE | Straw: ‘Janiyah se verhaal is dié van talle sukkelende enkelouers’
Hierdie artikel bevat spoilers oor die Neflix-drama Straw.
-
Verdagte in hof ná moord op geliefde Brit in Tulbagh
Die verdagte in die moord op Karl Lauks (73) van Tulbagh, het Maandagoggend (9 Junie) in die hof op dié dorp verskyn. Die saak is uitgestel tot 17 Junie vir […]
-
Eerste wintersneeu bedek berge in die Boland
Die Bolandse berge is bedek met ‘n dun lagie van die eerste wintersneeu wat Sondagoggend (8 Junie) wyd – van die Paarl tot Worcester – gesien kon word. Dit volg […]
-
Tete and Gerda first to cross the Comrades finish line for 2025
Tete Dijana was the first man to cross the finish line of the 98th Comrades Marathon 2025 this morning, completing the course in a time of 05:25:28, ahead of Piet […]
-
Sardine Run 2025: The greatest shoal on earth arrives in KZN South Coast
The wait is over! The 2025 Sardine Run has officially burst into action along the KwaZulu-Natal coast, bringing marine mayhem and thrill-seeking action to South Africa’s eastern shores. This year’s […]
-
Opposisie loop uit tydens Langberg se vergadering oor begroting
Raadslede van vier partye in die munisipale raad het uit protes – omdat die vergadering nie soos versoek uitgestel is nie – die vergadering verlaat.










