Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ongeskrewe geskiedenis uiteindelik op papier
Worcester se ongeskrewe geskiedenis is nou op papier vasgelê, danksy ’n boek wat uit die pen van gerekende skrywers van die dorp saamgestel is.
-
Seuntjie byna doodgeslaan
’n Agtjarige seuntjie met Down-sindroom is verlede Donderdag – ’n dag ná sy verjaardag – in wat net as ’n kwaadwillige en sinnelose voorval beskryf kan word, met ’n gholfstok teen die kop geslaan.
-
Murder suspect identifiable by witness
A man was fatally stabbed in Wolseley on Saturday 23 April at 19:00.
-
-
Kinders siek waar ‘k*kwater’ loop
In Riverview-woonstelle kry kinders al maagaandoenings van onverwerkte riool wat by die dreine uitspoel en inwoners is nou keelvol.
-
Goeie uitvoere
Ná die hoogste reënval in die Wes-Kaap sedert 2018 en verbeterde water-beskikbaarheid, behoort landbouproduksie in die provinsie ’n hupstoot te kry met beter vrugte-uitvoere.
-
Nuwe deurry-restaurante vir dorp
Worcesteriete sal teen einde September by twee nuwe kitskosrestaurante kan smul.
-
Information needed of a gruesome accident
Police are asking eyewitnesses to come forward and give details of a gruesome incident to them at Robertson Police Station.
-
Valentine tronk toe
Die hofsaak oor een van die mees skokkende voorvalle van geslagsgebaseerde geweld in Worcester het Dinsdag uiteindelik tot ’n einde gekom.
-







