Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Seun en pa langs N1 aangeval
’n Twaalfjarige provinsiale sportman moes die naweek deur snelweg-verkeer hardloop om hulp te soek toe sy pa langs die N1 beroof is.
-
Vermiste seuntjie (9) veilig gekry
MONTAGU – Die negejarige seun van Gwarrielaan, Ashbury, wat sedert 4 Mei vermis was, is Maandag (9 Mei) enkele kilometers van die naaste woonhuise in ’n kloof lewend deur twee mans wat by ’n familielid op die plaas Baden wou…
-
Boerklong bak sy ouma se pasteie
’n Ouma se gesogte hoenderpastei-resep het daartoe gelei dat ’n boerklong van Wolseley sy eie pastei-besigheid begin het.
-
Plaaslike hof laat drie sit
Verskeie vonnisse is die afgelope tyd in die plaaslike hof gevel.. In ’n saak wat uit Ceres spruit, is Heinrich Paulse (29) deur streeklanddros Bongiwe Mbulawa weens verkragting tot tien jaar tronkstraf gevonnis.
-
Stab victim stitches self
The victim of a farm attack in Nuy, who stitched himself up after he was stabbed, is thankful for the swift action by the police to apprehend the suspect.
-
-
Alleged diamond dealer due back in court end-May
The man accused of possession of R1,5 million worth of diamonds will return to the Worcester Regional Court on 26 May for a pre-trial hearing.
-
Boere maai skuld; gee eerder pad
’n Uiters omvattende studie is pas afgehandel wat aandui waarom, en hoe vinnig, boere in Suid-Afrika padgee van hul plase af.
-
Plaaswag kan gou oral dophou
Die Breedevallei-plaaswag het aangekondig dat hy kringtelevisiekameras in Rawsonville wil aanbring om veiligheid te verskerp.
-
Ongeluk eis man by Bonnievale
’n Man het sy lewe in ’n noodlottige ongeluk naby Bonnievale verloor en dit het opnuut weer die aandag op padveiligheid gefokus.










