Cameron George en Zade Amsterdam het die afgelope skoolva­kansie die Suid-Afrikaanse o.12-span vir binnenshuise krieket verteenwoordig. Hulle het teen al die provinsies gespeel as voorbereiding vir die Wêreldbeker in 2023.


Hulle mag maar binne bal speel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article