Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Sonnige woning op groot erf bied netjiese afwerkings
Property Sell Direct is trots daarop om hierdie week ’n woonhuis met hope potensiaal in Worcester-Wes aan die publiek bekend te stel.
-
A jewel just arrived on the market!
This week Realtors International is proud to introduce a neat three-bedroom home which offers all the necessities for comfortable family living.
-
Dié eiendom so goed soos nuut
’n Baie bekostigbare eiendom, geleë naby die sakekern, hospitale en mediese sentrums, word vandeesweek deur Seeff aangebied.
-
Prentjiemooi gesinshuis, gereed vir intrek
Hierdie week se toonhuis, geleë in ’n stil area van Rouxpark, word eksklusief bemark deur ATM Eiendomme en lok reeds baie belangstelling.
-
Onthaalwoning vir kieskeurige kopers
Hannah’s Homes bied hierdie week ’n besonder netjiese onthaalwoning te koop aan. Hierdie woning is ideaal vir die kieskeurige koper wat ’n moderne oopplan-leefstyl verkies.
-
Twee nuwe wonings in Fairy Glen Villas met goeie verhuring-potensiaal
Grondbeurs Eiendomsagente bied vandeesweek twee splinternuwe vrystellings in die gesogte Fairy Glen Villas aan.
-
Aida Worcester’s excellent investment opportunity
The properties for sale consist of a commercial and residential mix, conveniently situated in the heart of the Worcester CBD.
-
Ruim gesinswoning met swembad
Uitsluitlik by Seeff Eiendomme is ’n stewige gesinswoning met vier ruim slaapkamers, almal met ingeboude kaste.
-
Drie-slaapkamerhuis in Rouxpark gereed vir intrek
Hierdie baie netjiese drie-slaapkamerhuis in Rouxpark, ’n alleenmandaat deur Lew Geffen Sotheby’s, is ’n regte winskopie.
-
Kundige diens in plaagbeheer en higiëne
Elsuba, beter bekend as Pest Elite, wat ook Hygiene Elite insluit, is ’n familiebesigheid wat sedert 1996 reeds uitnemende diens aan hul kliënte lewer.










