Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Launch of Altona Village
The official launch of Altona Village will be held on site in Altona Boulevard on Saturday 17 October from 09:00 to 16:00. The launch will take the shape of a family day and will offer a variety of entertainment. Altona…
-
Woning te koop in Paglande
Grondbeurs Eiendomsagente bied eksklusief vandeesweek ’n besonderse netjiese gesinswoning in die hartjie van Paglande te koop aan. Hierdie dubbelverdiepingwoning is binne loopafstand van Laerskool Worcester-Oos en die sakekern van Worcester. Die woning bied meer as genoeg ruimte met vier ruim…
-
BGR Rekenmeesters verhuis na nuwe kantore
’n Gebrek aan spasie en ’n groter aantal werknemers het aanleiding gegee tot BGR Jacobs Bester Griessel Geoktrooieerde Rekenmeesters se besluit om hulle kantore by die CJV-saal by die NG Moedergemeente te ontruim en hulself te vestig in nuwe kantore…
-
Huiskoop kan waar word!
ALLEENMANDAAT: Seeff bied hierdie week ’n tweeslaapkamerwoning, onder R750 000, met ’n paar verassings aan. Hierdie is sonder twyfel die droom van ’n eie huis wat waar kan word. Die oopplan-leefarea het ’n lekker kaggel vir Worcester se koue winters.…
-
Luxury family home
This week’s feature property displays luxury living at its best. Spectacular views over Worcester coupled with the highest quality finishes are features of this home that you are sure to fall in love with. Everything a family could need including…
-
Gryp gesogte Oude Meule-kans
Dié netjiese drie-slaapkamer huis wat deur Sotheby’s bemark word, bied ’n gulde geleentheid om nou een van hierdie unieke en gesogte Oude Meule-eiendomme te bekom. Oude Meule is een van Worcester se mees gesogte toegangsbeheerde komplekse met hekwagte wat 24…
-
Troeteldiere en plante is hul passie
Of jou troeteldiere geveer, gevin of harig is, Dier andamp; Plant Petshop het alles wat jou troeteldier benodig om gesond en gelukkig te wees. Met meer 40 jaar se ondervinding in dienslewering is die welstand van jou diermetgeselle ’n gedeelde…
-
Zesty fast food for a treat
Are you looking for a fast food restaurant that offers you more than you bargained for? Then Classic Fast Foods is just the place for you to visit. This fast food restaurant is a convenience store and restaurant in one.…
-
St Elmo’s steeds pizzakoning
Jy sal St Elmo’s Worcester vind in die pragtig opgegradeerde Q-Square. Die winkel front aan Hoogstraat. Hier word die heerlikste pizzas en pastas in houtoonde gebak vir die outentieke smaak van St Elmo’s. Jy kan kies of jy jou pizza…
-
Ruim woonhuis in Van Riebeeckpark
Hierdie eiendom is ’n nuwe vrystelling in die gewilde Van Riebeeckpark-woonbuurt. Die gerieflike woonhuis bied drie besonder ruim slaapkamers met ingeboude kaste. Die ouwêreldse breë gang lei na die netjiese kombuis met kaste met ’n graniet-oppervlak en pakplek om van…




