Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Brandwacht Besproeiing fokus op gehaltediens
Brandwacht Besproeiing in Hoogstraat is al sedert 2004 oop en dien die landbougemeenskap, met die fokus op goeie diens. Die onderneming verkoop landbouprodukte, installeer en onderhou pompe, en verskaf naverkope-ondersteuning aan hul klante. Eienaar Gert Pretorius verduidelik dat hulle altyd…
-
Voorste tegnologie in bottelering
Die Breëriviervallei Bottelering-koöperasie (BBK) in Hoog Straat is sedert 1975 een van die grootste botteleringsaanlegte dié kant van die berg. Die BBK spesialiseer in die bottelering en verpakking van wyn, vonkelwyn en druiwesap asook die filtrering en koud-stabilisering van wyn.…
-
Hier word jy verjong, verfris
Hennelie du Toit Gesondheid en Velsorg Spa-kliniek is geleë in die pragtige Brandwacht-vallei net buite Worcester, waar die Brandwacht-piek oor die gebied en sy mense waak. Die Hannelie du Toit Gesondheids- en Velsorg Spa-kliniek lewer vir die afgelope 23 jaar…
-
MEN Salon bied veel meer as net ’n haarsny
MEN Salon. Ja, jy’t reg gelees, ’n haarsalon net vir mans. Met meer as 15 jaar ondervinding in dié bedryf bied MEN Salon jou meer as net ’n haarsny. En met die diens van ’n professionele haarkapper kan jy amper…
-
Professionele en ervare salon – vir jou hare
Hair Affair Salon in Mountain Mill Mall bied ’n verskeidenheid hare- en skoonheidsbehandelings. Hul professionele, ervare haarstiliste en skoonheidsterapeute lewer puik, eersteklas diens aan alle kliënte in ’n ontspannende omgewing. Van haarkapsels tot die kleuring van hare en stilering vir…



