Hierdie week se toonhuis is geleƫ in die gewilde woonbuurt Langerug.
Die netjiese eiendom wat goed onderhou is, bestaan uit vier slaapkamers en drie badkamers. Die ruim leefareas bied mooi afwerkings en kry ook baie natuurlike lig. Die hoofslaapkamer het ān ruim instapkas en ān en suite-badkamer met ān spa-bad.
Daar is ook direkte toegang uit diĆ© kamer tot ān pragtige privaat tuintjie en ook die swembad.
Die netjiese kombuis sluit aan by die oopplan-leefvertrekke en het ān aparte opwasgedeelte. Daar is ook direkte toegang vanuit die dubbelmotorhuis tot in die huis vir gerief en veiligheid.
Die eiendom is ook omhein en gebou op ān hoekerf. Dit is gerieflik naby skole geleĆ« en slegs minute weg van Worcester se gewilde inkopiesentrum.
Kontak Elmarie by Seeff Eiendomme by 082 663 5010 of 023 344 3291 vir nadere besonderhede.




