Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Klop aan by V&S Verkoeling vir enigiets van ysblokkie tot ysberg
Ondervinding van 37 jaar in dieselfde bedryf is nie iets wat ’n mens aldag teëkom nie. Dit is egter wat kliënte van V&S Verkoeling en Lugreëling tot hul beskikking het wanneer hulle by dié onderneming aanklop.
-
Sophisticated attraction
This very attractive property, in the market for R2,3 million, is one of the best properties you will find at this price in Fairway Heights.
-
’n Prokureursfirma wat gemoedsrus verskaf
Muller Terblanche & Beyers is een van Worcester se mees gevestigde firmas en help kliënte al meer as 130 jaar om deur die komplekse veld van die reg te navigeer.
-
Mooi, bruikbaar, duursaam
Kaleidoskoop (Instituut vir Blindes) is al vir 135 jaar ’n instelling in Worcester. Hulle is bekend vir hul houtwerkprodukte, 100%-katoenweefmatte, rottangprodukte, metaalwerk, dekoratiewe staalprodukte, matrasse se binnevering en spons, verpakkingsd
-
Knus skakelhuis vir ’n moderne leefstyl
Hierdie week se toonhuis is ’n knus skakelhuis met die mooiste afwerkings in Kaaps-Hollandse styl en geleë in ’n gewilde area.
-
Helping clients prosper and thrive
In 2013 Etienne Boshoff and Wuanita Moore, both chartered accountants and registered auditors, established Boshoff & Moore Incorporated, a firm that delivers audit, accounting, tax and consulting services.
-
Gas en Sport steeds topverskaffer
Of dit nou is wanneer beurtkrag toeslaan of wanneer die volgende groot kamp beplan word – Worcester Gas en Sport se naam duik op as verskaffer van keuse.
-
Panorama-pragwoning in rustige cul-de-sac
Hannah’s Homes bied hierdie besonder netjiese en gesellige gesinswoning te koop aan. Dit is perfek vir die koper wat graag in ’n stil en kindervriendelike omgewing wil woon.
-
Vir ’n tevrede glimlag
Dokters Middleton en Bouwer bedryf ’n algemene tandheelkundepraktyk met spesiale belangstelling in estetiese en ortodonsiebehandeling. Hul praktyk bied sedert Mei 2008 tandheelkunde van hoë gehalte en diens wat die hele gesin sal laat glimlag.
-
ATM Eiendomme het die kennis om te voorsien in al jou eiendomsbehoeftes
By ATM Eiendomme kan kliënte staatmaak op topgehalte bemarking en verhuring van residensiële, kommersiële en landbou-eiendom.






