Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Ontwikkeling in Rawsonville
Hierdie week bied Realtors aan lesers ’n ideale geleentheid om eiendom te besit in ’n eksklusiewe sekuriteitskompleks in Rawsonville.
-
Reduced price on family gem
The property of the week is an easy-flowing family home with space and comfort.
-
Nortier Motors styg steeds uit ná 20 jaar
Die bekende gebruiktemotor-handelaar Nortier Motors vier vanjaar twee dekades van voortreflikheid.
-
Moet jy begunstigdes op jou polis benoem?
Om ’n begunstigde op jou polis te benoem klink dalk voordiehandliggend: jy wil seker maak dat ’n sekere persoon, of dalk meer as een persoon, die uitbetaling ontvang as jy sterf. Daar mag egter strategiese finansiële redes wees wat jou…
-
Voertuigfinansiering sonder moeite
’n Onafhanklike maatskappy, Boland Private Vehicle Finance, is ook gevestig op die perseel van Nortier Motors by Hoogstraat 58. Hulle bied toegang tot ’n verskeidenheid finansieringsopsies en -produkte en laat die proses seepglad namens die kliënt ve
-
Open-plan living in popular area
The property of the week is a lovely family home in a popular, quiet and much sought-after neighbourhood.
-
’n Huis vir die veiligheidsbewuste koper
Hierdie week se toonhuis is ’n netjiese en goed onderhoude skakelhuis in ’n veiligheidskompleks.
-
Nuwe daghospitaal maak keuse vir pasiënte groter
Plaaslike pasiënte wat ’n klein operasietjie moet ondergaan maar nie oornag hoef te bly nie, het nou ’n nuwe opsie tot hul beskikking.
-
Vierslaapkamerhuis met aparte woonstel te koop deur PSD
Hierdie ruim vierslaapkamerwoning in ’n gesogte straat in Van Riebeeckpark bied alles wat jou hart begeer.
-
Langerug-huis ideaal vir eerste kopers
Vandeesweek se toonhuis word eksklusief bemark deur ATM Eiendomme en is geskik vir ’n belegger of eerste huiskoper.








