Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Knus kothuisstyl huis met baie ruimte
Hierdie week se toonhuis kan net besigtig word deur Seeff Eiendomme en is ’n knus en snoesige kothuisstyl huis met genoeg ruimte vir ’n gesin se behoeftes.
-
Grondbeurs en Jawitz nou een span
Een van Worcester se bekendste eiendomsagentskappe is nou selfs sterker as voorheen. Grondbeurs Eiendomme sal voortaan hul dienste sy-aan-sy met die bekende Jawitz Properties doen.
-
Moderne dupleks in gewilde sekuriteitskompleks
Hierdie moderne tweeslaapkamer-dupleks bied ’n goed ingerigte kombuis met kwaliteitafwerking en oopplan-leefarea.
-
Jawitz arrives in Worcester
In today’s business market, which is flooded with overpromising and underdelivering, it is Jawitz that says it like it is and truly do what they say.
-
Besondere gesinshuis op ruim erf in Langerug
Hierdie netjiese huis bied die beste kombinasie van ruimte, veiligheid, gerief en waarde vir geld. Die eiendom spog met ’n goed toegeruste, ruim kombuis, ’n aparte waskamer en toegang na ’n kuier-area in die beskutte binnehof.
-
Netjiese huis ideaal vir eerste huiskopers
Hierdie week se toonhuis, geleë in ’n gewilde deel van Rouxpark, word op alleenmandaat bemark deur ATM Eiendomme.
-
Manne wat omgee
Skaars twee jaar ná hul stigting het die Vryburger Omgeemense van Rawsonville reeds ’n lang lys projekte en uitreikaksies na die gemeenskap gebring.
-
Hoërskool Goudini: meer as net ’n skool
Hoërskool Goudini is ’n gekombineerde Afrikaansmediumskool wat leerders akkommodeer van gr. 1 tot gr. 12. Daar is tans 408 leerders in die skool met 18 personeellede.
-
Goudini Spa raak beter en beter
’n Wegbreekgeleentheid by die ATKV Goudini Spa raak net beter en beter.
-
Prestasies bewys van Badsberg se hoëgehalte wyne
Badsberg Wynkelder het geen bekendstelling in plaaslike wynkringe nodig nie. Die kelder het die Pietman Hugo-trofee al ’n rekordaantal van 11 keer in sy 29-jarige bestaan verower by die Worcester-Breedekloof Jongwynskou, waarvan agt jaar agtereenvol










