Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Noluvu Ludidi Om vir hul gesinne te sorg en kos op die tafel te sit, was die doel van al drie Laingville-vissermanne wat onlangs naby St. Hele- nabaai verdrink het…
Die polisie van St. Helenabaai ondersoek ‘n saak van poging tot moord nadat ‘n vyftienjarige seun op 1 Augustus so erg in Melkbosstraat, Laingville, aangerand is, dat hy steeds…
VREDENBURG – In ‘n wedstryd wat alles behalwe sonlig gehad het, het die Saldanhabaai-rugbyklub en die Burg Boys van Vredenburg Saterdag (9 Augustus) ‘n 20-20-gelykopuitslag in die Sanlam-Boland-grootuitdaagbeker-kompetisie van die Weskus…