Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die provinsiale veiliger-feestyd-veldtog in Piketberg met die doel om ‘n veilige feestyd vir almal te skep, is pas bekendgestel. Die bekendstelling het op Vrydag 17 Oktober plaasgevind, met verskeie belanghebbendes…
Die strydbyle is behoorlik uit oor ‘n omstrede plan om ‘n spesiale heffingsgebied (SRA) in Paternoster te vestig. Hoewel ‘n loodskomitee reeds vyf van tien stappe in die stigtingsproses voltooi…
The newly elected vice-chair of Badisa’s management committee shares how faith, humility, and a passion for transformation shape his approach to leadership. Reverend Msawenkosi “Msa” Ntshongwana is the pastor of…
Die passievolle ballerinas van die Royal Dance Academy West Coast het onlangs die Weskus-gemeentskap vermaak met ‘n opvoering van die tydlose sprokie, Aspoestertjie. Die dansers het in pragtige kleurryke kostuums…
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Somersakeliga is gisteraand (Donderdag 16 Oktober) gekroon, ná ʼn strawwe eindronde. Twaalf spanne het dit uitgespook, met PJ Toilets wat Headline Blinds met…
Dit is een van die oomblikke in jongmense se lewe wat hulle nie sal vergeet nie – hul matriekafskeid. Dit is ‘n hoogtepunt op die sosiale kalender waarna elkeen uitsien.…
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige…
“Relda, ek het vir jou slegte nuus …” Dít is die woorde wat Esmarelda Boois se lewe in ‘n oogwink verander het. Dié ma van drie moes die tyding hoor dat…