Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Wes-Kaapse regering herinner alle inwoners en besoekers daaraan dat pad- veiligheid ‘n gedeelde verantwoordelikheid is.
Twee Weskusmanne het die Blitsbokke se glans nog helderder laat skyn. Shilton van Wyk van Saldanha is ná die HSBC-Kaapstad-7’s-eindstryd as speler van die wedstryd aangewys én Donovan “Don” van…
“Die betrokke departement het finansiering gevra vir die vervanging van die heining, wat onwettige toegang tot die terrein sal voorkom.”
Haar reis tot by Weskusskool in Saldanha het in 2004 begin en verryk haar lewe voortdurend. Delmarie Engelbrecht, die hoof van skool, het in 2004 as taal onderwyser daar begin.Intussen…
‘n Besoek aan Vredenburg, wat vir ‘n oupa en ouma veronderstel was om groot vreugde te bring, het in ‘n tragedie ontaard toe rowers hulle op pad van die Kaapstad-…
Elandsbaai – Ontstoke en bekommerde inwoners, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net skadelik vir…
Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat dit die…
’n Web van klagtes omhul ’n kombuiskaskontrakteur van die Weskus wat in verband met ’n aanrandingsaak gesoek word en ’n siviele geding in die gesig staar oor ’n R300 000-deposito…
At age 7 I was a child and my body became a battleground. My cousin’s father raped me, whispering: “No-one will believe you. This is love.” My mother worked night…