Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Jeugdienslede van die Weskus-streek het onlangs die “#GoBeyond25: Shape Your Future”-konferensie by die Universiteit van die Wes-Kaap bygewoon.
Dr Ivan Meyer, MEC for Agriculture, Economic Development and Tourism in the Western Cape, convened a Western Cape Municipal Economic Summit under the theme “Stepping up tourism and investment”.
This year the dental clinic will start on Monday 4 August and conclude on Saturday 16 August.
Maak gereed vir drie dae se musiek en samesyn met die Koningin van Rock, Karen Zoid. Haar vertonings is beroemd vir hul stories en staaltjies, saam met al jou gunsteling-liedjies.…
Elfrieda Engels, Cancervive-sameroeper en self ‘n kankeroorwinnaar, nooi Weskussers uit om op Saterdag 26 Julie deel te neem aan ‘n inspirerende oornagstap deur Weskus Mall.
|
Die Weskus se honde-eenheid (K9) is dringend op soek na honde, veral Border Collies, Duitse herdershonde, Cocker Spaniels, Labradors, Belgiese herdershonde, Malinois, bloedhonde en Rottweilers. Volgens kapt. Tania Helfrich, distrikswoordvoerder…
|
Die liggaam van ‘n onbekende man, vermoedelik iets in die vyftig, is die afgelope Saterdag (5 Julie) omstreeks 22:00 in die Hoofstraat van St Helenabaai gevind. Die man het voor…
Verskeie rolle vermoedelik gesteelde koperkabels en twee Mandrax-tablette is die afgelope Saterdag (5 Julie) in Dorethia Barnard (72) se huis in Eendekuil gevind.
Seeing the vulnerable elderly standing in the cold and rain at the Vredenburg Sassa offices is very concerning for many.
|
Die Weskus het lanklaas só ‘n bloedvergietende naweek beleef soos die afgelope betaaldagnaweek tussen Vrydag 4 Julie en Maandag 7 Julie.
|
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
